Wednesday, December 15, 2010

The Collection Collector #6: Fascination with Marvel Universe (and maybe Batman)


 














Collector: Johan Falck (Falckie)

Collection: Fascination with Marvel Universe (and maybe Batman)

Reason for collecting:
 "Ek was seker vyf toe ek my eerste comic book opgetel het, min wetend dat dit my hele perspektief op die wereld sou verander. Dit was 'n Captain America comic wat pretty stupid voorgekom het, maar hoe meer ek gelees het, hoe meer het ek besef watse lewe hierdie prentjie het. Ek sou ook later in my lewe besef dat 'n teken prentjie ook meer van 'n following het as enige iets wat al ooit 'n 'hype' rondom dit gehad het. Erens in die wereld sit daar 'n dude wat 'n hele wereld bou uit sy verbeelding uit en erens anders sit daar een uit 'n miljoen mense wat nie kan wag om hulself daarin te verloor nie. Marvel comics dek alles in die hedendaagse wereld: kuns, filosofie tot musiek en fisiese wetenskap. Dit dek die hele vraag rondom quantam physics sowel as enige onmiddelike gebeurtenis. As ek begin praat daaroor gaan ek nie kan ophou nie, so ek los jou maar met 'n opsomming. Al wat ek weet is dat ek 'n keuse het om te ontsnap na 'n ander wereld toe as ek wou."


No comments:

Post a Comment