Tuesday, November 30, 2010

The Collection Collector #4 Vintage black and white Photos and Postcards









Collector: Lidija Baard
Collection: Vintage black and white photos and postcards
Reason for collecting: "Ek vind die feit dat mense hulle mees besonder en spesiale oomblikke kan weggooi of verkoop in jumble sales ongelooflik vreesaanjaend en interessant, dus die fasinasie. Die mense en hulle lewens is totaal onbekend vir my en dus kan ek enige lewensverhaal vir hulle opmaak. Ek geniet daai vryheid om puppetry te kan uitvoer op mense wat werklik bestaan het."

No comments:

Post a Comment